Ask an expert
Question

26 Oct 2008

Wat Is??
Kan iemand my dalk verduidelik wat is ' n tros hoofpyn en wat veroorsaak dit asseblief.
Answer 5,924 views
Expert
Headache expert
headache expert

01 Jan 0001

Beste wonder net,

'n Tros hoofpyn gebeur in 'n tros - met ander woorde, is die pasiet heeltemaal pyn vry vir lang periodes, en dan skielik kry hy erg pyn van 1 tot 8 maap 'n dag vir 'n paar weke of maande. Die pyn verdwyn net so skielk as dit begin het - en niemand weet vir seker wat die oorsaak is - maar nogtans kan ons dit dikwels suksesvol behandel.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.