Ask an expert
Question

08 Feb 2006

Borsbeen
Die been om my linkerkantse bors is seer as ek daarop druk veral langs die bors onder my arm, kry ook pyne dit voel kompleet soos borspyne alhoewel ek vir EKG was en met inspanning en my polis skielik verhoog en na die Ekg het ek hartklopping gekry, is dit normaal, en hoekom is die been so gevoeling om die bors
Answer 1,680 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Niki
Dit kan wees dat jy die tussenribspier beseer het, maar dit kan ook ander oorsake he. Maak asb 'n afspraak by 'n internis wat jou volledig kan ondersoek. Jou huisdokter kan jou verwys.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19330 votes
Vote