Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Bursitus, Iliotibiale band
Ek het 2 vorige heupoperasies gehad, eerste een vir `n trokanter bursitus, tweede een vir herhaling van dreinering van bursa plus iliotibiale band strekking.
Laaste operasie was so 4 jaar gelede, sonder enige pyn. Nou is my heup/knie/buite bobeen weer net so seer soos voorheen. Wat staan my te doen?
Is daar alternatiewe behandeling as `n operasie? Wil net noem as gevolg van mediese probleme kan ek nie kortisoon behandeling ontvang nie.

Beste Retha
Die beste persoon om hier te raadpleeg is die ortopeed wat die operasie gedoen het. Hy weet presies wat hy gedoen het, ken jou mediese geskiedenis en sal weet of nog 'n operasie benodig word. Ek weet net te min van jou af om regtig 'n opinie te waag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.