Ask an expert
Question

10 Sep 2007

Gesonde bene
Ek het vir 'n beendigtheidstoets gegaan en die uitslag was - ondergemiddeld. Hoeveel magnisium en kalsium aanvulling is genoeg vir my per dag? Ek is 41 jaar en die dr het gesê ek moet eers menoupose bereik voor ons met 'n kursus kan begin.
Answer 613 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Bokka
1000 mg kalsium per dag word aanbeveel.
Vir meer inligting oor osteoporose kan jy die Osteoporose Sigting skakel- ek sal graag wil weet hoekom jy reeds op hierdie stadium 'n beendigtheidskandering gehad het en of daar ander risiko faktore betrokke is. Die Stigting se tel- 021 931 7894.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19293 votes
Vote