Ask an expert
Question

15 Feb 2010

joint pyn en rugpyn
Hi daar, ek kom agter as ek bier drink pyn my vinger joint vreeslik, ek woed in die nag wakker van die pyn, en moet my hande dan in die lug hou dit maak die pyn ligter, en die volgende dag is my vingers baie styf, wat kan dit wees?
As dit so omweer i sis my rug vreeslik seer, ek kan ook nie lank staan nie dan pyn my rug vreeslik, as ek ver loop gaan die pyn tot in my heupe en bene af. Ek is nou 38 jaar oud.
Answer 1,102 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Charline
Maak 'n afspraak by jou dokter wat jou vir moontlike "gout" kan ondersoek of 'n ander vorm van artritis kan uitskakel. Hy sal jou vir die nodige x-strale en bloedtoetse stuur.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.