Ask an expert
Question

13 Sep 2007

na kaping verlam
Hi my vriend was so 5 weke terug in n kaping hul het hom in die nek en af in die rug geskiet. Hy het die 4 werwel is weg geskiet (of beseer) weet nie hoe om dit te stel nie. Dink doc daar is enige kans dat hy wee sy hande of bene sal kan gebruik? Hy is nou verlam van die nek af. Hy word die 29 Sep 19 jaar oud. As doc my n paar web site kan gee om meer inligting te kry sal die baie waardeer word. Dankie
Answer 436 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Hello wil ma net weet
Dit is 'n vreeslike ding wat met jou vriend gebeur het en baie sterkte vir julle.
Dit klink asof die rugmurg erg beskadig is en net die dokters wat hom behandel sal regtig vir jou kan sĂȘ hoe ernstig en blywend die skade is.
As jy die woorde" spinal cord injury" google, sal jy op 'n hele paar web-sites afkom wat jou kan help.
Sterkte
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19312 votes
Vote