Ask an expert
Question

05 Nov 2008

Verstuite vinger
Haai

Ek het 6 maande terug my vinger in -|- aksport beseer. Ek het n ortopeed gaan sien. Hy het gese die bene van my kneukel het oor mekaar geskuif. En vir my toe n oefening gegee om te doen. Ek kan nogsteeds nie my vinger (ringvinger) buig nie en het nog baie pyn. As ek my hand op die tafel sit, le my vinger nie soos die res plat op die blad nie. Dit is half gebuig. Partykeer het ek die vreeslikste brand gevoel aan die onderkant van my vinger. En ek kan nie weerskante van my vinger druk nie, vreeslik seer. Dis is regtig ongemaklik. Ek kan nie goed soos boeke of selfs n koppie koffie met die hand optel nie. My vinger nie sterk genoeg nie en baie pynlik. My Dr het my na die Ortopeed verwys, maar hy het nie veel gehelp nie. Is daar iets anders wat ek kan probeer?

U raad sal baie waardeer word!!
Answer 10,782 views
Expert
Healthy Bones
Healthy Bones

01 Jan 0001

Beste Lala
Dit klink asof daar 'n senuweetjie vasgeknyp word en ek dink jou dokter moet jou na 'n neurochirurg of 'n neuroloog verwys wat kan vasstel wat die oorsaak van die pyn is en moontlik ander oefeninge kan voorstel. Die swakhei in die hand moet definitief ondersoek word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9435 votes
No
68% - 19981 votes
Vote