Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Oordrom gebars
Ek het vir oorwas spoel gegaan en hulle het gesê daar is nie was in my ore nie, maar my oordromme is gebars. Hoekom pyn
my ore nie. Ek het wel baie probleme met sinus, kon die oordrom gebars het as ek my neus te hard blaas?
my ore nie. Ek het wel baie probleme met sinus, kon die oordrom gebars het as ek my neus te hard blaas?
Hallo Bokka
As ek reg aflei, verwys hulle na 'n perforasie in jou oordrom. Daar is verskeie moontlikhede daarvoor. Jy kon byvoorbeeld as 'n kind oorinfeksie gehad het wat die oordrom beskadig het. Dit is moontlik om jou oordrom te bars as jy jou neus hard blaas, maar dis nie baie waarskynlik nie.
As jy bekommerd is oor die perforasie en die sinus, dan is die beste om vir 'n evaluasie te gaan na 'n Oor, Neus en Keelarts. Dit is ook 'n goeie idee om jou gehoor te laat toets deur 'n oudioloog. Laat weet my asseblief as jy 'n verwysing na iemand in jou area benodig (izabelle@widex.co.za)
Laat weet my gerus indien jy enige verdere inligting benodig
Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.