Ask an expert
Question

11 Oct 2006

HELP ASB
Ek was die afgelope week baie siek met brongitus, lugweginfeksie en kroep. Was vroeer in die jaar ook siek met brongitus en was vir 6 maande op hormoon behandeling sonder sukses. Dr se my imuun stelsel is baie laag. Wat kan ek gebruik om dit beter te kry. Enige raad is welkom asb
Answer 715 views
Expert
Natural health
Natural health

01 Jan 0001

Hi

Respirtron van Sportron is baie goed om spesifiek die respiratory tract te improve. Gebruik 5ml drie keer per dag vir een maand en dan een keer per dag. As jy 'n roker is stop, en neem vitamin C.

Groete
Dr Debbie
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.