Ask an expert
Question

01 Mar 2010

Senuwee wat vasdruk
My pa is 77 en het na ''n beroerte in ''n rolstoel beland. Sy regterbeen en enkel pyn onophoudelik en is rooi en geswel. Hy het ook 6jaar gelede ''n aarvervanging in dieselfde been gehad. Sy GP het vir hom Tegratol voorgeskryf, want hy vermoed dis ''n senuwee wat vasdruk van al die gesit heeldag. Kan ek u meening kry asb? Dink u die pyn wat hy nou het het betrekking op die aarvervanging?
Answer 4,922 views
Expert
Orthopaedic Specialist Forum
Orthopaedic Specialist Forum

01 Jan 0001

Beste Jan,

as die been rooi en geswel is kan dit met die aarvervanging te doen he en selfs 'n infeksie moet uitgeskakel word. Hy behoort die sjirurg te sien watg die operasie gedoen het
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20214 votes
Vote