Ask an expert
Question

02 Oct 2006

3.5 maande baba met koors?
My babatjie het koors maar geen ander simptome van siek word nie. Ek bring die koors af met Empaped, maar 'n paar ure later is dit weer terug. Hy het gister begin koors kry. Is dit die begin van 'n virus, of hoekom het hy net koors? Hy hoes nie, het nie slym nie, huil nie, slaap goed, drink goed, maag werk goed. Hy is meer slaperig as gewoonlik. Het geen uitslag nie. Koors so tussen 37.7 en 38.9. Moet ek hom weer dokter toe vat?
Answer 662 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Dit is nodig om hom na 'n dokter te neem om vas te stel wat hiedie siekte veroorsaak. Dit kan miskien deur 'n oor infeksie veroorsaak word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.