Ask an expert
Question

17 Oct 2006

5 Jare Inenting
Ek het die kliniek gebel oor inenting vir my 5 jarige. Die Staat verskaf 1 inenting met polio druppels en die privaatsektor bv. Apteek, Netcare Kliniek verskaf ook 'n inenting vir 5 jariges min of meer dieselfde, maar 2 inspuitings met polio druppels wat R431 kos. (Staat: R60). Kan u dalk vir my sê wat is die verskil? En op die Staatsinenting net so goed is as die privaatsektor s'n. Die klinieksuster sê hulle gee nie MMR nou op 5 jaar soos die privaatsektor nie en kinders kan dalk koorsig word, waar by die privaatsektor nie. Is dit werklik al verskil? My kind is 100% op datum met haar inentings, moet sy dus nou MMR weer kry of nie? Kan ek die staatsinenting met vrymoedigheid neem? Is dit voldoende m.a.w.
Answer 772 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Gebruik gerus die staatsinenting.Daar is geen verskil in kwaliteit.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.