Ask an expert
Question

16 Sep 2008

7de keer in hospitaal
Hi doc,

Help asb. My dogtertjie is vandag 19 maande is vir die 7de keer in die hospitaal. Die keer bronchopneumonia en ostitis.

Ek gee vir haar vital maar dit lyk nie of haar immuniteitstelsel opgebou word nie.

Wat kan ek vir haar gee dis besig om my mal te maak. Ek en my man kan fisies en emosioneel nie meer dit hanteer nie. Ons is gedrein.

Answer 420 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Ek moet weet of sy 'n creche bywoon aangesien hierdie storie wel soos 'n egte geval van die 'creche sindroom' klink. Indien sy wel een bywoon is dit uiters noodsaaklik dat sy moet ophou om die creche by te woon en by die huis opgepas moet word.Indien sy nie 'n creche bywoon nie, skryf weer en gee meer inligting oor enige bloed toetse wat gedoen is.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9430 votes
No
68% - 19920 votes
Vote