Ask an expert
Question

03 May 2004

7mnde baba - formule melk gedurende die nag
Hi doc,
My dogtertjie is nou 7mnde, en sy drink so 2 bottels formule melk deur die nag. Wil net graag weet of ek maar vir haar tee of van daai purity koeldrankies eerder kan gee.
Ek hoop nie sy word dan elke uur wakker nie, sy word nou net 2 keer wakker elke aand.
Answer 538 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Op hierdie ouderdom mag 1 melk bottel nog nodig wees, maar ek sou verder alleen skoon water in die nag aanbeveel. Suiker is verseker oorbodig en definitief baie nadelig vir die tande, veral gedurende die nag.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9474 votes
No
68% - 20305 votes
Vote