Ask an expert
Question

16 Feb 2010

baba voeding
' n baba van 9 maande wil geen vaste kos inmeem nie, sy verloor nie gewig maar tel nie op weeg 6kg
Answer 1,072 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Die gemiddelde gewig vir 'n baba meisietjie van 9 maande is 8.3kg.Ek is bekommerd oor jou baba se gewig wat beslis baie, baie laag is vir haar ouderdom. Die beste sal wees om haar pediater te raadpleeg.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.