Ask an expert
Question

30 Aug 2007

Bly Olik
My kleindogter gaan amper elke maand dokter toe vir haar bors. Sy drink die behandeling word beter, maar dan begin die bors net weer. Die afgelope week kla sy oor maagpyn en dan wil sy nie eet nie. Dinsdag aand het sy baie slym opgebring. Dink u dit kan a.g.v. die weer wees of wat kan die oorsaak wees?
Answer 355 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Dit is nodig om 'n vaste diagnose te maak. Is haar bors probleem as gevolg van herhaalde ontsteking of is dit as gevolg van 'n allergiese probleem ssos asma? Ek vermoed dat sy aan asma ly. Ek sal aanraai dat sy 'n pediter raadpleeg wat kinders met respiratoriese siektes behandel. Daar is sulke pediaters in al die stede in SA.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.