Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Bottel of Bors????
Met my eerste seun se geboorte 2j en 7mnd terug het ek nageboorte depressie gekry. Borsvoeding was 'n nagmerrie vir my. Ek het binne 6 weke 3 keer melkkoors gekry. Die 3de keer het ek besluit om my kind op die bottel te sit. Was dit nou nie vir my 'n verligting gewees nie!?!?
Ek is nou 24 weke swanger met my 2de kind. Ek is nie van plan weer te borsvoed nie, omdat ek dink dit vir my geestes toestand die beste sal wees. My man is tevrede dat ek nie gaan of wil borsvoed nie, maar voel en moet die 1ste 4 dae in die hospitaal borsvoed. Nou wil ek weet: Gaan dit die moeitewerd wees om vir daai 4 dae te borsvoed of moet ek maar dadelik met die bottel begin?

Dit sal 'n baie goeie idee wees om jou nuwe baba vir 'n paar dae te borsvoed. Dit is belangrik vir sy immuniteit.
Dan kan jy oorslaan na bottel voeding.
Dan kan jy oorslaan na bottel voeding.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.