Ask an expert
Question

04 Aug 2007

- Breinvliesontsteking POST 973
Dokter,

Baie dankie vir die respons. Ek wil net noem dat my vriendin se baba wel prevenar inentings ontvang het, en hy is nogtans dood. Is dit dan nie effektief nie?

Ook - volgens die dokters oorleef 90% van die kinders nie hierdie tipe breinvliesontsteking nie, en die wat wel oorleef is gestremd. Kan u asb vir my meer inligitng gee oor hierdie breinvliesontsteking.

Soos genoem - my seuntjie het 2 prevenar inentings gehad, wat is die HIB wat u van praat? Is dit ook 'n inenting en kan ek dit ook vir my seuntjie gee? Ons is maar lelik op 'n knop gejaag deur hierdie tragiese dood...

Dankie :-)
Answer 942 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Jou kind het klaar die Hib inenting gehad. Pevenar is baie effektief. Vind asb uit presies wat die oorsaak van die meningitis gewees het,dan sal ek verder inligting kan verskaf.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.