Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
candida of -|- ak dermatitis
my dogtertjie is nou 18 mnde oud. sy sukkel met brandboude vandat sy 2 weke oud is. dit het vandat sy 9mnde oud was begin lyk soos 'n candida infeksie waarvoor ons al alles probeer het. dit kom skielik en bly dan vir tot 3 weke baie erg, so erg dat dit bloei. die langste wat dit wegbly is 2 weke. ek gebruik bennets bum cream ;dit is al wat help. ek het al daktacort, nystacid, dactarin gebruik. sy het op 13 mnde in hospitaal beland met herpes stomatitis en was baie siek. sy kry amper nooit antibiotika nie so ek kan nie dit blameer nie. sy het dit op die oomblik en is baie seer. ek meng nou die bennets met germoline, dit keer dat die lesions ge-infekteer raak en bloei. ek kry haar so jammer en ek is raadop. ek ruil haar gereeld om en gebruik geen gegeurde of gekleurde seep, room of poeier of baby wipes nie. Kan dit -|- ak dermatitis agv van die weggooi doeke wees?kan dit iets wees wat sy opgetel het by die chreche soos 'n swam van vuil hande? my dokter is ook raadop. ons het al alles probeer.
Hierdie probleem klink soos 'n siekte waar daar 'n erge sink tekort in die kind se ligaaam is.Dit dra die lang naam van 'acrodermatitis enteropathica'. Sy moet deur 'n pediater ondersoek word en 'n bloed toets vir haar sink vlak moet gedoen word. Sy sal baie gou genees word op sink behandeling. Lees meer oor hierdie siekte op Google.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.