Ask an expert
Question

05 Aug 2011

constipated
my baba is drie weke oud en was op Isomil 1 en was baie hardlywig en steun baie .Ek het hom op Novalac 1 gesit en is op dag 1 sy magie het uitgegaan maar dit lyk of hy baie krampe het want hy is baie huilerig is dit asgevolg van die verandering van die melk? help asb dokter
Answer 647 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Dit is beslis as gevolg van die Isomil 1 dat jou baba so hardlywig is.Die probleem is nou om te besluit of hy allergies is vir melk of 'n probleem met laktose intoleransie het wat hierdie simptome op Novalac 1 veroorsaak. Probeer eers NAN HA of Novalac HA om eers te sien of hy op 'n lae allergeniese formule verbeter.Indien nie moet hy op 'n laktose-vry melk soos NAN LF begin.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9433 votes
No
68% - 19967 votes
Vote