Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Gevorderde formule - spelerigheid
My seuntjie is net oor die 6 maande. Hy is van gister af op die S26 Gold Promil (2). Hy het gisteraand eers 22:30 aan die slaap geraak. Hy wil heeltyd net speel. Kan dit iets met die formule te doen hê (ekstra energie) of is dit maar net toevallig? Is dit ook reg dat ek vir hom deur die dag 200ml gee, elke 4 ure? Hy eet pap in die oggend, 'n happie purity in die middag en aand. Is die formule te veel melk deur die dag?
Hierdie is seker net 'n tydelike stadium wat hy nou deurgaan.Hy drink nie te veel melk nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.