Ask an expert
Question

23 Jan 2006

hande en voete wat sweet
My dogter is 10 en sukkel al van babatyd af met hande en voete wat gedurig sweet. In die desembervakansie was ons baie by die see waar sy ure lank in die water was. Haar vingerpunte het begin oopbars en op sommige plekke binne die handpalm het dit rooikolle op. Dit is baie gevoelig se sy. Kan dit wees a.g.v die lang ure in die seewater of dat sy miskien 'n kiem onder die vel gekry het? Soek raad.
Dankie
Charleen
Answer 3,692 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Hierdie probleem kom dikwels voor maar is baie moeilik om te behandel. Ek sal u aanraai om 'n velspesialis [dermatoloog] te raadpleeg.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.