Ask an expert
Question

12 Sep 2007

Hoe koors
My sussie se baba is 8 maande oud en het nou al vir 10 dae hoë koors. Hy hoes gereeld en dit lyk asof hy seerkry as hy hoes. Die koors kom elke keer af as hul setpil gebruik of medisyne gee, maar styg weer sodra dit uitgewerk is.Die babatjie is nou in die hospitaal opgeneem met 'n antibiotika drup.Bloedtoetse wys dat dit moontlik 'n virus is. Kan u dalk enige addisionele raad gee of moontlike diagnoses maak ? Baie dankie
Answer 467 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Dit lyk asof hierdie baba aan longontsteking ly [pneumonia].
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19327 votes
Vote