Ask an expert
Question

23 Jan 2006

Iets te drinke vir 2 jarige
Wat sou u sê is die beste om vir my 2 jarige te gee om te drink? Melk maak vir my meer slym, omdat hy sukkel met 'n postnasale drup. Ek gee vir hom verdunde vrugtesap, maar is bang vir tandbederf. Wat sal u aanbeveel?? Water wil hy glad nie drink nie. Ook my eie skuld, aangesien ek hom nie van kleintyd daaraan blootgestel het nie. Van die aanmaakkoeldrank trek sy bors toe en het ook te veel suiker. Enige raad/advies??
Answer 404 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Probbeer rooibostee-sonder suiker.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19312 votes
Vote