Ask an expert
Question

04 Jan 2005

insekbyte ontaard in blasies en vorm sere
Die sere juk verskriklik. Ek het al baie produkte gebruik maar niks help nie. Moet ek my kind na 'n vel spesialis toe neem? Verskillende dokters gee verskillende diagnosis en behandeling maar dit werk nie. Ek is al raadop.
Answer 5,416 views
Expert
childhood diseases

01 Jan 0001

Die algemeenste rede vir wat u beskryf is 'n tipe allergiese reaksie teen 'n verskeidenheid insekbyte, bekend as "papulêre urtikarie". Daar is nie veel wat 'n mens hieraan kan doen, buiten om die insekbyte te voorkom (bv. gebruik 'n muskietnet in die somer) en andersins simptomatiese verligting te verskaf deur 'n anti-histamien of steroid salf aan te wend nie. Dit is belangrik om te voorkom dat kinders dit krap en dit dan geinfekteer word, maar ek besef dit is soms moeilik. Indien u kind enige ander simptome toon of siek is hiermee saam, moet dit evalueer word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
29% - 9705 votes
No
71% - 23202 votes
Vote