Ask an expert
Question

12 Sep 2007

kos
Wat se kos kan ek gee aan babas van 7 en 8 maande, hulle eet al vaste kos wak ek fyn maak, soos artapel ,rys ,pampoen en vleis.
Ek wil 'n ander kombinasies gee maar is nie seker of ek dinge soos kool en boontjies kan gee nie(bou gas op )
Answer 434 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Daar is geen rede om nou al kool of boontjies te gee nie. Hy is heel gelukkig op sy huidige vaste kos.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.