Ask an expert
Question

27 Sep 2006

KRAMPE
Hi dok
Asb help. My skoonsussie het 'n 6 weke oue baba. Hy het heeltyd krampe en niks help nie. Hulle weet nie meer wat om te doen nie. Hy drink tans S26 Gold en na elke 2 en 'n half uur is hy weer honger. Hy slaap glad nie en is heeltyd onrustig. Hy trek sy bene op en beur agteroor. Hulle is aanbeveel deur die kliniek om vir hom Pedimed te gee maar dit lyk asof dit van die rakke af is. Wat kan ons doen - die arme ma is desperaat. Baie dankie
Answer 871 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Neem hom van die S26 Gold af en begin hom op NAN-HA. Skryf dan weer om te laat weet of die outjie weer gelukkig is.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.