Ask an expert
Question

26 Aug 2007

Kroniese allergie vir 4 jaarige
Help asb! My dogerjie (4 jaar) het vreeslike allergiese/sinus probleme. Is op antibiotika elke 2de maand. Niemand kan oorsaak bepaal. Verloor al drasties gewig. Slaap min en sleg agv vreeslike hoes buie. Verskeie drs is al gekonsulteer (GP, Ped en ENT).
WAAR TOE NOU?
Answer 627 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Die enigste oplossing is om 'n pediater met ondervinding in allergiese siektes in kinders te raadpleeg. Daar is spesialiste in al die stede in SA.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.