Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Mangels en Oorontsteking
More Doktor, ek is raadop. Dit lyk of my seun (11maande) net nie wil gesond word nie. Hy was 2 weke terug in die hospitaal met mangel en oorontsteking as gevolg van 'n kwaai loop neus (dik geelgroen slym) en nou het dit gister weer begin. Hy het darem nog nie koors nie, maar ek wil nou hoor wat die oorsaak kan wees. Kan dit die dagsorg wees, of dalk 'n allergie of dalk 'n lae immune system ?? Wat kan u aanbeveel om vir hom te gee of te doen ? Baie dankie.
Die oorsprong van die probleem is beslis die feit dat hy in 'n dagsorg situasie is. Nou lyk dit asof hy 'n kroniese ontsteking van sy mangels en ore ontwikkel het. Die beste sal wees om 'n ONK spesialis te raadpleeg in die verband.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.