Ask an expert
Question

08 Mar 2010

Masels inspuiting
Ek het gehoor dat jy nie tot op 9 maande hoef te wag voordat jy jou baba vat vir die masels inspuiting nie. Jy kan glo al op 7 maande haar vat (kliniek suster het so gese). Nou het ek stories gehoor dat ''n mens vir jou baba moes roer eiers (scramble eggs) moet gee voor sy gaan vir die inspuiting om te kyk of sy alergies is daarvoor. Is dit waar, en wat het die " scramble egg"  uit te waai met die masels inspuiting. My baba is nou 6 maande.
Answer 2,533 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Daar is geen rede om eers te toets vir eier allergie in babas voordat hulle die masels inenting kan kry. Die inenting word op 9 maande gedoen.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9468 votes
No
68% - 20241 votes
Vote