Ask an expert
Question

29 Oct 2006

misvormde voetjie
My kleinkind is met 'n misvormde voetjie wat na buite wys gebore...glo die teenoorgestelde as club foot. Sy word na 'n ortopeed verwys.
wat is die naam van die afwyking,op die verslag klink dit na rockers foot, maar geen inligting oor so 'n afwyking is beskikbaar nie. Dankie by voorbaat
Answer 575 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Ek dink die naam wat jy soek is 'rocker bottom foot' Daar is veskeie redes vir hierdie soort misvormde voetjie/s en dit is uiters belangrik dat haar pediater haar deeglik ondersoek vir enige genetiese probleme.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.