Ask an expert
Question

29 Aug 2007

nekseer en beenpyne-3jarige
hallo- my kind was verlede donderdag by die pediater omrede sy 'n verskriklike hoe koors gehad het 39.8- hy het haar ondersoek en antibiotika voorgeskryf, sy het toe nog vir so 2 dae koors gehad, maar was teen sondag koorsvry tot vandag toe.

Maar nou kla sy al die laaste twee dae dat haar nek seer is en vanoggend 2uur het sy begin huil en kla dat haar bene ook seer is?? Dr het met donderdag se ondersoek haar nekkie voorentoe gebring en sy het toe nie gekla oor dit nie, maar nou kla sy aanhoudend?? Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees of moet ek terug neem na hom toe.

My vriendin het ook vanoggend genoem(haar seuntjie is 'n jaar ouder as my meisiekind - selfde skool) dat haar kind van gister-aand af ook begin kla het van nekpyne??

baie dankie
Answer 781 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Nekpyn is een van die belangrike simptome van breinvliesontsteking. Dit is belangrik dat die pediater haar weer moet ondersoek.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19334 votes
Vote