Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Omloop wat nie heel nie
My dogtertjie het lank terug ''n omloop op haar been gekry en ek het sal aangesmeer maar dit doen niks. Ek het dit later gelos. Nou voel ek oral oor haar lyfie sulke omloop merke. Moet ek bekommerd wees? Wat gebeur as dit nie behandel word nie en dit versprei? Het dit groot newe effekte?
Hierdie nuwe veluitslag klink nie soos 'n gewone omloop nie.Dit is miskien as gevolg van 'n ander velkwaal. Dit is nodig om jou dogterjie na 'n dermatoloog te neem om 'n vaste diagnose te kry en daarna die regte behandeling voor te skryf.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.