Ask an expert
Question

08 Feb 2010

oorgewig 7 jarige - is &#39 n dieetkundige &#39 n opsie
My seun van 7 is oorgewig, maar is ook baie groot gebou vir sy ouderdom. Hy weeg tans 42kg. Is ' n dieetkundig ' n opsie, of is daar net goedjies wat ons kan sny. Nadat hy babamasels gehad het op 2, weier hy om groente te eet. Eet pampoenkoekies, spinasiemuffins en aartappels, maar dis omtrent dit. Af en toe ' n appel, litchi, piesang. Help asb.
Answer 502 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Die gemiddelde gewig vir 'n seun van 7 jaar is 23kg. Jou seun se gewig is beslis ver bo hierdie syfer. Ek stem saam dat dit nodig is om 'n dieetkundige te raadpleeg.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.