Ask an expert
Question

02 Feb 2006

Pampoentjies
My dogter in graad 8 moet 'n projek doen oor pampoentjies in afrikaans. Waar kan ek inligting bekom van wat dit veroorsaak, die simtome, gevare en aansteeklikheid van die siekte. U hulp sal waardeer word
Answer 1,759 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Kyk op die internet. Indien daar geen inligting in Afrikaans is sal dit maklik wees om 'mumps' te vertaal.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.