Ask an expert
Question

21 Jun 2004

Pampoentjies / Limfkliervergroting
My seun, 5jr, het vir 'n week nou al 'n knop onder sy regterkaak en oor. Ek het eers gedink dis net pampoentjies, maar nou het hy al hoe minder beweeglikheid in sy nek. Ek wil weet hoe kan ek pampoentjies en limfkleirvergroting uitmekaar ken. As ek vir hom iets suurs gee, dan trek hy sy gesig en hy antwoord ja as ek hom vra of iets trek en waar dit trek (in die knop, is sy antwoord). Ek het gedink dat as dit pampoentjies is sal die knop na 'n week begin verdwyn, maar die feit dat sy beweeglikheid meer gestrem word maak my gekommerd.
Answer 2,030 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Pampoentjies is 'n virus infeksie wat die slymkliere aantas en dus is die ligging daarvan klassiek. Dit is ook dikwles geassosieer met simptome as kinders iets eet. U dokter kan u help om die diagnose te bevestig deur die massa klinies te beoordeel en 'n bloedtoets te doen indien nodig. Die swelling geasossieer met pampoentjies behaart binne 5-10dae te sak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20230 votes
Vote