Ask an expert
Question

06 Sep 2007

Proteïne vir babas
Net 'n vragie asseblief:
1. My seuntjie is net oor die 6 maande oud. Sy Pediater het gesê ek moet eers op so 9 maande begin met die proteïne (purity), maar ek sien daar is purity soorte (bv. chicken-a-la-king) wat vroëer maande aandui.
2. Die juffrou by die skooltjie het ook voorgestel dat ek biltong poeier oor sy purity strooi vir ekstra yster.
Wat stel u voor?
Answer 491 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Hy kan nou met die Purity hoender begin, maar dit is glad nie nodig om die biltong poeier te gebruik nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19337 votes
Vote