Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
re 949 :waarom nie die medisyne nie?
More dr
Ek het u antwoord gekry op my vraag maar wil graag weet waarom ek nie die medisyne (Corex, Kiddiepaine en Convancaine) moet gebruik nie. Meeste van ons gewone ma's is mos maar bietjie dom en koop van die rak af om net voorraad in die huis te he.
Waarom moet ek die medisynes nie gebruik nie? Kan dit skadelik wees vir my baba?
Dankie

Coryx bevat pseudoephedrine wat kinders baie woelig maak en 'n ouderwetse antistamien wat hulle lomerig maak. Kiddipayne bevat codeine wat gevaarlik is in kinders en boonop hulle baie hardlywig maak en ook 'n antihistamien promethazine wat onlangs nie meer in kinders jonger as 2 jaar gebruik mag word nie.Ek dra geen kennis van Convancaine, maar die naam laat my dink dat dit ook miskien codeine en 'n antihistamien bevat.
Die antwoord is dus ja, hierdie medisyne het te veel newe effekte in babas om hulle veilig te kan gebruik.
Die antwoord is dus ja, hierdie medisyne het te veel newe effekte in babas om hulle veilig te kan gebruik.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.