Ask an expert
Question

09 Aug 2008

Seun 3 jaar -klank sensitief!
My seun is 3,en sedert hy n klein baba was,het hy altyd baie groot geskrik vi enige geluid.(ek weet pap babas skrik nogal heelwat vi skielik geluide)Hy het tot amper 1 jaar nog as hy slaap sy arms oop gegooi vi enige harde geluid,soos papiersak wat frommel.Van daar af is hy bang vi enige growwe/harde geluide bv helikopters(ons bly naby n weermagbasis),hul bomoefeninge,lugbalonne se blaasgeluid,groot trokke,motorfietse, en enige buitengewone harde geluide,bv as ons lughawe toe gaan wil hy nie eens in die gebou ingaan nie wees die gedruis binne(klou aan my soos n mossel aan n skip).My ouers sê  ek verbeel my ,maar ek as ma is bekommerd want dit beinvloed sy daaglikse bestaan.Hys baie aktief en hol rond en speel baie, hys gesond en weeg al 24kg en is al 1.05cm.!Maar sodra daar n vliegtuig oor vlieg of n motorfiets verby jaag dan hardloop hy in die huis in!
Wat kan die probleem wees,ek het gedink hy gaan dit ontgroei,maar dit lyk regtig nie so nie!Hy skrik hom boeglam vir enige ding wat n harde klank het,selfs op sy verjaarsdag toe die mense vir hom sing en hy sy ore toegedruk.
Is hy dalk klank sensitief en kan mens iets daaraan doen!
Answer 1,516 views
Expert
childhood diseases

01 Jan 0001

Hierdie probleem van kinders wat hipersensitief is vir klanke kom redelik dikwels voor. In die meeste gevalle is daar 'n fisiologiese rede vir hierdie probleem, maar die oorsaak daarvan is nie bekend nie. In ander gevalle is dit belangrik om seker te wees dat hierdie simptoom nie deel is van 'n form van autisme. Gelukkig lyk dit asof jou seuntjie in alle opsigte heeltemal gesond en gelukkig is behalwe dat haar hipersensitief is vir sekere klanke.Tog sal ek aanraai dat hy deur 'n pediatriese neuroloog ondersoek moet word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
What are your thoughts on the possibility of having permanent Stage 2 or 3 load shedding?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
I'll take that over constant schedule changes
13% - 623 votes
Why are we normalising Eskom’s mess?
72% - 3414 votes
I've already found alternative ways of powering my home/business
15% - 715 votes
Vote
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pound
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Gold
1,928.39
0.0%
Silver
23.60
0.0%
Brent Crude
86.66
-0.9%
Top 40
74,766
+0.4%
All Share
80,791
+0.4%
Resource 10
77,871
-0.4%
Industrial 25
103,872
+0.7%
Financial 15
16,281
+0.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE