Ask an expert
Question

29 Jan 2006

seuntjie speel met homself
seuntjie van amper 4 wat opsesief met sy penis doenig is! ons het hom aangeneem,hy is nou 15mde by ons! is erg verwaarloos gewees en het byna gesterf van honger! weet nie of hy dalk gemolesteer is nie! ek weet dat dit normaal is vir seuntjies! maar hierdie is verby normaal! probeer hom so besig hou as moontlik maar hy sal soms op my skoot besig wees daarmee! ons raas of slaan nooit, glo aan positiewe liefdevolle ouerskap! is baie klein en nou eers 3mde van doek af! help asb. hy is vir ons so kosbaar!
Answer 747 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Hy het 'n uiters moeilike begin gehad in sy lewe en redelik onlangs eers in 'n veilige plek. Hy het beslis die hulp van 'n kinder kliniese psigoloog nodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.