Ask an expert
Question

28 Apr 2004

Skeidingsangs
Hi dokter,

My seun is op Ritalin al vir 8 maande a.g.v. ADHD. Hy is nou in graad 2, maar ons sukkel vreeslik met hom wat na 'n skoolvakansie nie wil skool toe gaan nie.

Hy is bang ons kom tel hom nie op nie en wanneer sy juffrou die klas verlaat hardllop hy na die klas langsaan.

Ons is nou al raadop om hom te verseker dat ons hom nie alleen sal los nie.

Enige raad is welkom.
Answer 875 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Ek wens daar was maklike raad. Die heel belangrikste is om 'n warm omgewing vol sekuriteit te skep tuis. Dit is dikwels 'n gebrek aan sekuriteit, of selfs 'n moeder se reaksie wanner sy har kind agterlaat, wat kan bydrae om 'n kind se skeidingsangs te verhoog. Ons weet nie altyd die redes nie, maar gesels ook met sy juffrou oor moontlike raad.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20321 votes
Vote