Ask an expert
Question

22 Apr 2003

spraakprobleme
Goeidag,
My meisiekind word Junie 6 jaar oud, dws volgende jaar in Graad 1. Wst my egter bekommer is dat sy van haar woorde nie mooi duidelik uitspreek nie, bv. die r en baie keer maak sy die k 'n t. Moet ek daaraan aandag gee bv. 'n spraakterapeut of moet ek nog so 'n titseltjie kans gee
Answer 678 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Indien u kins in alle ander opsigte goed doen sou ek geneig wees om nog 'n tikseltjie kans te gee. Die onderwyseres sal u volgende jaar ook 'n goeie idee kan gee of dit iets is wat aandag benodig. Dit sal in elk geval mos nie haar vordering op skool belemmer nie. U kan waarskynlik tuis al speletjies met haar begin speel om die k en t verwarring aan te spreek. Dit is belangrik om dit lekker te maak en nie te forseer nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9475 votes
No
68% - 20309 votes
Vote