Ask an expert
Question

17 Sep 2007

Uitslag op wange
Hi Doc

Wat kan ek gebruik vir my 2-jarige seuntjie - hy het 'n vel uitslag op sy wangetjies. Iemand het Kortesoon salf voorgestel, kan mens dit koop sonder voorskrif?

Groete
Answer 408 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Dit is belangrik om eers 'n vaste diagnose te maak van hierdie uitslag. Ek vermoed dat dit ekseem is maar sonder om jou seuntjie te kan ondersoek is dit baie moeilik om seker te wees van die diagnose. Dit is belangrik om eers sy pediater te raadpleeg.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.