Ask an expert
Question

25 May 2004

Vaste Kos
Hi Doc,

My baba van 6 maande drink op die oomblik bottel soos op die voorgeskrewe tye, en pap in die oggend, Purity in die middag. Van wanneer af moet ek voor sy 18h00 bottel ook vaste kos begin bygee? Hy slaap al vir 'n paar maande deur, van 19h00 tot amper 6h00 die volgende oggend - dit lyk dus nie of hy dit (sover) benodig nie? Stem u saam - moet ek maar so voortgaan?

Baie dankie
Cat001
Answer 352 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Dit klink of u baie gelukkig is met so 'n model baba. Daar is nie regtig vaste reƫls nie, maar van 6 maande af kan u 'n derde voeding per dag probeer.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.