Ask an expert
Question

19 Jun 2007

VOEDING
MY BABA VAN 10MAANDE IS TANS OP ISOMIL1, TOE HY SO 4 MAANDE OUD WAS HET HY 'N MAAGAANDOENING GEHAD EN HET NAN FORMULE MELK NIE MET HOM GEADKODEER DAARNA NIE, HY HET LOS EN WATERIGE GEEL STOELGANGE GEHAD EN ERGE MAAGKRAMPE. EK HET HOM TOE OORGESIT OP ISOMIL EN ALLES WAS WEER PERFEK. EK HET NOU VIR HOM BEGIN YOGHURT EN KAAS GEE OM TE EET, IN DIE AANDE EET HY CERELEC PAP WAT TOG GEWONE MELK BEVAT EN HY KOM NIKS OOR DAARVAN NIE.SY DAGMOEDER GOOI SOMTYDS KOEIMELK BY SY MIELIEPAP IN DIE OGGENDE.DIT LYK VIR MY OF HY OKAY IS DAARMEE, WANT HY KRY NIE KRAMPE NIE EN SY STOELGANGE IS NORMAAL. WAT SAL DR. SE AANBEVELING WEES WANNEER EK HOM MOET SPEEN VAN FORMULE MELK EN OORSIT OP KOEI/SOJAMELK, EN HOE LANK MOET 'N MENS WAG VOOR EK DIT DOEN?
Answer 580 views
Expert
childhood diseases

01 Jan 0001

Dit lyk asof hy sy melk allergie of intoleransie ontgroei het want hy kan nou melk en suiwel produkte verdra. Hy kan dus op ouderdom van een jaar begin met gewone volroom melk. Indien hy weer met maag probleme begin kan hy bokmelk wat nou by Woolworths beskikbaar is drink of aangaan met gewone soja melk.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
What are your thoughts on the possibility of having permanent Stage 2 or 3 load shedding?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
I'll take that over constant schedule changes
13% - 1314 votes
Why are we normalising Eskom’s mess?
72% - 7343 votes
I've already found alternative ways of powering my home/business
15% - 1525 votes
Vote
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pound
20.87
+0.1%
Rand - Euro
18.66
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Yen
0.13
-0.2%
Platinum
1,025.15
+1.4%
Palladium
1,666.79
-0.2%
Gold
1,912.76
+0.0%
Silver
23.46
-0.0%
Brent Crude
82.17
-0.8%
Top 40
73,345
-0.4%
All Share
79,523
-0.4%
Resource 10
73,628
-1.4%
Industrial 25
102,800
+0.2%
Financial 15
16,476
-0.5%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE