Ask an expert
Question

30 Jan 2006

WIL GRAAG 'N TWEEDE OPINIE Hê!!!
Ek het 'n seuntjie van 6 jaar. Hy is vroeg gebore en het soveel probleme gehad dat ek nou al raadop is. Hy het 'n schunts in as gevolg van water op die brein. Hy het verlede jaar 'n heup operasie gehad. Hy is fisies gestremd en kan nie praat nie. Vir die laaste week huil hy aanhoudend. Hy slaap en eet sleg. Hy wil nie regtig drink nie, hy slaan sy koppie met sy vuis dat sy rooi word. Nou ek weet daars fout omdat my kind huil nie!! Nou huil hy net. Ek het hom by die dokter gehad, een sê vir my ek is paranois, die ander sê vir my dis 'n vase en dat hy net stout is. Ek is nie 'n dokter nie, maar ek ken my kind!!! Wat stel u voor doen ek?
Answer 934 views
Expert
childhood diseases
paediatrician

01 Jan 0001

Ekdink dat u so gou soos moontlik 'n afspraak moet reel met 'n pediatriese neuroloog!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19294 votes
Vote