Ask an expert
Question

31 Jan 2006

Alergie & Lae Bloedplaatjie telling?
Wat beteken dit. My pa is laat 40. Het 'n vreeslike alergie wat na 15jaar weer opgevlam het. Niemand kan vir ons se watse allergie en vir wat dit is nie. Ek het dieselfde alergie gehaat en myne is al vir 8jaar weg.

Die alergie is so erg op die oomblik dat hy nie kan asem haal nie en 'n dokter moet uitkom om hom in te spuit. Al wat die dokters tot dusver vir ons kon se is dat hy 'n lae bloedplaatjie telling het. Wat beteken dit?

Die alergie begin met rooi kolletjies wat oor jou lyf uitslaan. Gewoonlik net op jou bene, maar kan ook jou hele lyf oortrek. Dit jeuk verskriklik en dis rooi opgeheuwe rooi kolle. Somtyds swel jou oe, gesig, lippe ook op.

Hulle het al begin om hom adrenalien te spyt. Help asb. Hulle is van die Platteland.

Wat is die kanse dat my alergie sal terug kom en so erg raak?
Answer 3,067 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Chanti,

Mediese vrae moet deur die dokter, Cyberdoc, geantwoord word. Rig asb jou vraag aan Cyberdoc.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19426 votes
Vote