Ask an expert
Question

21 Jan 2010

Cholecalciferol
Ek het osteoporose en my Vit D vlak is te laag. Die spesialis het my nou op Cholecalciferol 50 000 eenhede 1 x elke 2 weke gesit. Wie is die vervaardiger van hierdie produk? Ek moet die vervaardiger -|- ak om vas te stel of die tablet/kapsule dalk gluten as bindmiddel of dramiddel bevat, aangesien ek gluten intolerant is en selfs mikro hoeveelhede ' n baie negatiewe uitwerking op my het. Veroorsaak Vit D nie maklik diarree nie? Ek sukkel baie met diarree en kry dit vreeslik maklik.
Answer 515 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Essie

Aspen Pharmacare's consumer division should be able to help.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.