Ask an expert
Question

07 Feb 2006

Cipralex
Ek het Cipralex vir 'n jaar gebruik en 'n week terug besluit om dit te los.Hoe lank vat die nuwe effekte om weg te gaan,bv die dooie gevoel in my gesig,vinger punte en ook die wan balans gevoel in my brein.

Hoe is dit moontlik dat Cipralex so 'n pes is om te los?
Answer 822 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Cipralex werk deurdat dit breinvlakke van serotonien, 'n chemiese stof verbind word met onder meer emosies en gemoed, verhoog. Deur skielik jou medikasie te stop word hierdie vlakke versteur. Hoe lank voordat jy beter gaan voel is onbekend. Oor die algemeen word dit aanbeveel dat jou dosis geleidelik verlaag word voordat gebruik heeltemal gestaak word.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.