Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
EKSEEM
Goeie dag,
Ek het kroniese ekseem op my hande. Ek gebruik al vir jare 'n ligte kortisoon room wat die apteker aanmaak. Een van die mense by my werk, wat baie homopaties georienteerd is, het vir my gese dat die kortisoon word in my bloedstroom opgeneem en dit kan permantente lewer skade aanrig en wie weet wat nog?
Is dit die waarheid?
Baie dankie vir u hulp.

M
Kortisoon word wel opgeneem deur die vel, maar die kans dat dit lewerskade sal aanrig is baie klein, veral as jou apteker dit verdun soos wat jy beskryf het. Die risiko dat dit dit verdunning van die vel sal veroorsaak bestaan egter wel

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.